Wednesday, October 1, 2014

TLex and the "Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal" 'in the news'

A complimentary mention of our TLex (TshwaneLex) software in the news, in use for the new HAT dictionary (Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal):


WonderWoordWerkers [Rapport, from 2014-09-27] (original link | archive permalink)


Selfie, biobrandstof, makarapa, blog, vuvuzela, koolstofvoetspoor, lugtyd, skottelbraaier...

Wanneer die sesde uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) volgende jaar verskyn, neem dié en ander woorde hul regmatige plek daarin op.

...

“Ons het reeds duisende nuwe woorde in HAT6 opgeneem,” sê Luther. “Om hulle te vind moet ons elke dag die gedrukte media, asook die internet en sosiale media fynkam. Ons kyk hoe mense skryf, luister hoe hulle praat, watter woorde hulle gebruik. Afrikaanse radio en TV is belangrike bronne.”

Vir Gouws is een van die mooi nuutskeppings die woord “selfie”. “Dit pas so mooi binne die Afrikaanse patroon. Ek hou ook baie van die krieketterm ‘mokerman’. Sommige woorde verdwyn en verskyn met ’n nuwe betekenisonderskeiding. Skottel is vandag weer algemeen in gebruik en dit verwys na die seinontvangsapparaat.

...

“Vandag blaai ons steeds boeke, koerante en tydskrifte deur. Baie boeke, koerante, tydskrifte. Deesdae gelukkig veral ook elektronies. Maar pleks van indekskaartjies gebruik ons ’n gesofistikeerde elektroniese werkbank (TshwaneLex), gegrond op die bedryfstandaard XML, wat die produksietyd van ons woordeboek verkort en die konsekwentheid en gehalte daarvan aansienlik verhoog.” ["a sophisticated electronic workbench, TshwaneLex, that reduces production time and increases consistency and quality"]

No comments:

Post a Comment