Following is the announcement from the WAT's Facebook Page:
Nuwe internetweergawe van die Elektroniese WAT (11 Junie 2010)
Die gebruikers van die Elektroniese WAT op die internet sou op Dinsdag 8 Junie 2010 gesien het dat ons woordeboek nou effens anders lyk as die afgelope sewe jaar.
Die Folio Views-sagteware waarmee die Elektroniese WAT oorspronklik in 2003 geprogrammeer is, word nie meer ondersteun nie. Die maatskappy TshwaneDJe Human Language Technology het die data vir ons omgesit na die TLex Online Dictionary Publishing System (kort vir TshwaneLex Online Dictionary Publishing System). Dit beteken dat nie net die inhoud van die Elektroniese WAT trots Suid-Afrikaans is nie, maar ook die program waarmee soektogte daarin gedoen kan word!
Die huidige intekenaars word nie geraak deur hierdie veranderinge in die agtergrond van die Elektroniese WAT nie. Hulle intekening gaan gewoon voort.
Kontak ons gerus ... met kommentaar
English Translation:
New Version of the Online WAT Website (11 June 2010)
As of 8 June 2010, users of the Electronic WAT may have noticed that the dictionary now looks a bit different than it looked for the past seven years.
The Folio Views software used to build the original Electronic WAT in 2003 is no longer supported. The company TshwaneDJe Human Language Technology converted the data to the TLex Online Dictionary Publishing System (short for TshwaneLex Online Dictionary Publishing System). This means that not only are the contents of the Electronic WAT 'proudly South African', but also the software for using the dictionary!
Existing subscribers will not be affected by these changes taking place in the background.
Feel free to contact us if you have any comments.
More new features for the site are 'coming soon'.